graduative
ABOUT US
Ek het besluit om my opsommings te verkoop,nie omdat ek ekstra geld wou maak nie ,maar om meer leerders te help om hul doelwitte te bereik.
Voordat ek besluit het om Graduative opsommings te begin het ek reeds baie leerders gehelp om goeie punte te behaal.
Nou dat jy hier is ,kan ek jou help om dieselfde te bereik.
Bio
Hey, my naam is Leone' van Deventer.
Ek is tans in gr 12 . My vakke op skool is Wiskunde, Besigehidstudies, Lewenswetenskappe en Rekeningkunde. Ek wil graag Forensiese Rekeninkunde gaan studeer,daarom werk ek hard en doen baie moeite om my drome te bereik en ek wil graag meer leerders help om dieselfde te doen. Vir my Gr 11 eindeksmen het ek onderskeidings vir al my vakke behaal, daarom weet jy dat jy nie net enige iemand se opsommings koop nie.
Al my opsommings bevat prentjies,juis omdat dit leer vir my lekker maak en die werk makliker kan onthou.
​
​