top of page

OPSOMMINGS

VIR DIE

HELE JAAR

workplace-with-smartphone-laptop-black-t

WAT BEHELS DIT?

Sover nog net Gr 11 werk,res van die grade sal later beskikbaar wees.

Al die opsommings bevat prentjies wat leer vergemaklik en die teorie makliker kan onthou

Lewenswetenskappe

Hele jaar se werk 

Bevat prente om werk visueel te leer

Bevat 97 blaaie 

Rekeningkunde

Kort opsomming oor die "basic" reels ,sowel as teorie en stappe van die werk.

Toetse word ook ingesluit om te oefen.

English FAL

Taal en voorgeskrewe word apart verkoop.Taal word teorie opgesom insluitend toetse om te oefen

Voorgeskrewe behels net short stories

Afrikaans HT

Taal en voorgeskrewe word apart verkoop. 

Taal bevat wenke van eksamen en teorie

Voorgeskrewe bevat langvrae, kortvrae en teorie van boek

Wiskunde

Kort opsommming oor die "basics" en teorie van die hele jaar se werk.

Bevat ook toetse om te oefen.

Lewensorientering

Die hele jaar se werk

Contact
bottom of page